As jy dink jou lewe is ingewikkeld, plaas jouself vir ‘n oomblik in John Smith se skoene, daardie taxi-bestuurder van My Vrou se Man se Vrou met twee vrouens, en nou ook twee gesinne! Dis reg, in My Boetie se Sussie se Ou is dit agtien jaar later en hou John steeds twee families in…

Jan Blohm vier twee dekades se musiek met nuwe vertonings reeks: Die bekroonde Afrikaanse sanger-liedjieskrywer Jan Blohm neem gehore op ’n diep persoonlike en musikale reis met sy splinternuwe vertonings reeks – ’n viering van twee dekades se songs, stories en groei.Die vertoning verweef Blohm se musiek met sy lewensverhaal: van die rou eerlikheid van…

Dis waar wat hulle sê – “Opposites attract”. Corlea en JD Mars kan nie meer verskillend klink nie – haar ‘soet en helder’, teenoor sy ‘grof en diep’ – en juis daarin lê ‘n klank wat gehore gaande het -op eie bodem, asook oorsee.Dis nie net hulle stemme wat so van mekaar verskil nie, maar…

Multi-award-winning violin virtuoso Scheppel returns to the Fairtree Atterbury Theatre with Rock Me Amadeus — a high-voltage, symphonic rock showcase packed with cinematic drama and violin-led fire. A brand-new setlist blending rock giants and classical masters: Metallica, Queen, Bach, Beethoven, AC/DC, and Michael Jackson, featuring the cinematic worlds of Phantom of the Opera, The Lord…

Two of South African music’s most respected artists (re)unite on one stage for a rare and intimate live collaboration when Arno Carstens and Albert Frost bring Summer Rain to Atterbury Theatre on Thursday 26 March. Friends and musical collaborators for over 30 years, Carstens and Frost share a deep creative history. Frost was principal guitarist…

A Cornwall Hill College school production:Cornwall’s Hills are ALIVE – with “THE SOUND OF MUSIC” at the Fairtree Atterbury Theatre on the 24th and 25th of March 2026. “The Sound of Music” is one of the world’s most treasured musicals. Set in Austria at the dawn of WWII, it features the spirited, romantic, and musically…

The Charl du Plessis Trio mark 20 years on stage with the release of their latest recording. Steinway Artist Charl du Plessis is joined by long-time collaborators Werner Spies (double bass) and Peter Auret (drums) for a reflective journey through two decades of crossover music-making. The programme features instrumental favourites, works by classical composers, and…

My ‘Country’ verhaal – deur Demi Lee Moore. Hierdie vertoning neem jou saam op ‘n reis van country klanke wat my lewe gevorm het.Van ou country wat my geleer het van eenvoud, eerlikheid en die waarde van familie tot die nuwe country wat my herinner om my drome te volg. Elke liedjie dra ’n deel…

Aangesien die kaartjies van die vorige vertoning ’n maand voor die vertoning reeds uitverkoop was, en ook op publieke aanvraag, nooi Amira Willighagen en Louis Loock jou om in die wêreld van onvergeetlike filmmelodieë in te stap, nie net die geliefde musiek uit The Sound of Music nie, maar ook die ikoniese musiek van jou…