Teater Kersmark _ GRATIS TOEGANG
Dit is weer Teater Kersmark tyd by die Fairtree Atterbury Teater! Vanaf 2 – 8 Desember word die teater se voorportaal omskep in ‘n kersfees opwip-winkel vir ons jaarlikse Teater Kersmark

Daar wag ‘n verskeidenheid unieke geskenke, handgemaakte produkte, heerlike eetgoed en baie gees.
Daar wag ‘n verskeidenheid unieke geskenke, handgemaakte produkte, heerlike eetgoed en baie gees.
GRATIS TOEGANG!
Kom vier die feestyd saam met ons, geniet ‘n heerlike koppie koffie of glasie wyn en vul jou mandjie met unieke produkte.
Kom vier die feestyd saam met ons, geniet ‘n heerlike koppie koffie of glasie wyn en vul jou mandjie met unieke produkte.
Kersmark Tye:
2 Desember: 17:00 – 21:00
3, 4 & 5 Desember: 09:00 – 19:00
6 Desember: 09:00 – 20:00
7 & 8 Desember: 09:00 – 18:00
2 Desember: 17:00 – 21:00
3, 4 & 5 Desember: 09:00 – 19:00
6 Desember: 09:00 – 20:00
7 & 8 Desember: 09:00 – 18:00