Ruhan & Corlea - Op Pad Na Kersfees

Ruhan & Corlea – Op Pad Na Kersfees

Die twee kragtige stemme van Ruhan en Corlea span saam om jou te neem op ’n onvergeetlike Kers-reis!
Hierdie produksie is propvol hartsmusiek, sielskos en lag ’n ware feesviering wat jou in die regte gees van die seisoen gaan plaas.
Maak vas jou sitplekgordel, sit terug en beleef die warmte, humor van Kersfees soos net ons Suid-Afrikaners dit kan vier.
Bespreek nou en kom reis saam Op Pad na Kersfees!
  • 00

    days

  • 00

    hours

  • 00

    minutes

  • 00

    seconds

Date
06 Dec 2026
Time
3:00 pm - 4:30 pm
Location
Fairtree Atterbury Teater/Theatre
5th Floor, 4 Daventry St, Lynnwood Manor, Pretoria, 0081
Website https://atterburytheatre.co.za/
Phone +27 12 942 5951

Organizer

Fairtree Atterbury Teater/Theatre
Fairtree Atterbury Teater/Theatre
Phone
+27 12 942 5951
Email
info@atterburytheatre.co.za
Website
https://atterburytheatre.co.za/
Powered by Modern Events Calendar

Leave a Reply