Alfred Adriaan – Positive Strokes (In Afrikaans)
Die gewilde vertoning deur Nataniël! Uiteindelik op pad na Pretoria! FAIRTREE ATTERBURY TEATER 10 tot 14 Februarie 2027 SOOIBRAND is ’n intieme en musikale huldeblyk aan ligte ongemak, diepe skuldgevoelens, mediese skokke en volgehoue ontkenning. Met deernis, humor en vraagtekens bekyk hy hedendaagse arrogansie, ongesonde erfenis en daaglikse woede. Nataniël bring ’n wye verskeidenheid van…
KLAWER is Rocco de Villiers se dankbare geskenk aan die hart van die land: sy dorpe, sy stories, sy mense. ‘n Intieme feesviering van Musiek, herhinnering en inspirasie.
Back at Fairtree Atterbury Theatre after many years, acclaimed guitarist and vocalist Nathan Smith returns with his full band for an unforgettable celebration of the greatest guitar legends of all time. Paying tribute to iconic artists including Dire Straits, Eric Clapton, Gary Moore, Pink Floyd and John Mayer, Nathan brings together soaring electric guitar solos,…
After a sold-out Christmas spectacular multi-award-winning violinist Scheppel returns to the Fairtree Atterbury Theatre, this time for two Christmas concerts filled with music, magic and unforgettable moments. Experience the beauty of timeless carols, soaring cinematic scores and spectacular live performances as Scheppel brings together the sounds of Christmas in his unmistakable cinematic style. From O…
Aletta het na ’n ander provinsie toe getrek en jussie sussie – die lewe het sommer baie verander sedert haarvorige show, Effens Anders. Hierdie girl lewe kliphard en doen deesdae enigiets vir die plot. Bederf jouself met ’n kaartjie en kom kekkel saam oor al haar nuwe ervarings en absurde observasies!
The Billy Joel Experience Alexander Broussard & The Lords of Longstreet – The Billy Joel Experience Dutch pianist and vocalist Alexander Broussard has become one of Europe’s most acclaimed tribute artists. With The Billy Joel Experience he won a prestigious award on national television (The Tribute: Battle of the Bands – SBS6) and has sold…
Die twee kragtige stemme van Ruhan en Corlea span saam om jou te neem op ’n onvergeetlike Kers-reis! Hierdie produksie is propvol hartsmusiek, sielskos en lag ’n ware feesviering wat jou in die regte gees van die seisoen gaan plaas. Maak vas jou sitplekgordel, sit terug en beleef die warmte, humor van Kersfees soos net…
Dit is weer Teater Kersmark tyd by die Fairtree Atterbury Teater! Vanaf 2 – 8 Desember word die teater se voorportaal omskep in ‘n kersfees opwip-winkel vir ons jaarlikse Teater KersmarkDaar wag ‘n verskeidenheid unieke geskenke, handgemaakte produkte, heerlike eetgoed en baie gees. GRATIS TOEGANG!Kom vier die feestyd saam met ons, geniet ‘n heerlike koppie…
Aanhangers word uitgenooi om die onvergeetlike vertoning te beleef, waarin die bekende Suid Afrikaanse kunstenaar, Louis Loock hulde bring aan die legendariese koning van Rock & Roll. Louis Loock se Elvis-vertoning is meer as net ‘n blote nabootsing – dit is ‘n viering van Elvis se musiek, charisma en nalatenskap. Met kragtige sang, spesiaal ontwerpte…