DIE SIEL VAN EUGÈNE MARAIS ’n Poëtiese teaterervaring oor ’n komplekse Afrikaner-ikoon Met: Daniel AndersonPianis: Paul FerreiraTeks: Amanda Bothma ’n Reis deur die lewe, siel en stryd van een van Suid-Afrika se mees onwaarskynlike helde.  Datums: 24 – 25 Julie 2026 Tyd: Sien vertoningskedule Kaartjies: R220 Bespreek nou: https://qkt.io/EugeneMaraisCT26 Die Siel van Eugène Marais is ’n poëtiese reis deur die…

 ALETTA FRANCINA – JUSSIE SUSSIE Terug op populêre aanvraag! Aletta het na ’n ander provinsie toe getrek en… JUSSIE SUSSIE! Die lewe het sommer drasties verander sedert haar vorige show, Effens Anders.  Datums: 22 & 23 Julie 2026 Tyd: 19h30 Kaartjies: R200 Bespreek nou: https://qkt.io/AlettaJulCT26 Hierdie keer is alles groter, vreemder en net ’n bietjie meer absurd. Bekend vir haar…

 OUMA EN DIE OU KOEIE Margit Meyer-Rödenbeck @ Die Centurion Teater Soos ons ouer word, begin ons sekere dinge vergeet… gewoonlik dié wat ons nie wíl onthou nie.  Datums: 17 & 19 Julie 2026 Tyd: Sien vertoningskedule Kaartjies: R240 Bespreek nou: https://qkt.io/OumaKoeieMargitCT26 ’n Halwe waarheid word later ’n voldonge feit, en ’n wolhaarstorie word ge-“blow”-dry tot ’n manjifieke beehive! Maar…

 LIEWE HEKSIE WORD “GESCAM” Kinderteater @ Die Centurion Teater Liewe Heksie het ’n prys gewen… maar hoe hou mens nou eintlik jou geld veilig?  Datums: 16 – 18 Julie 2026 Tyd: Sien vertoningskedule Kaartjies: R140 Bespreek nou: https://qkt.io/LieweHeksieCT26 Wanneer Levinia haar prysgeld ontvang, probeer Karel Kat haar leer van finansies, rente en begrotings — maar o wee, dit laat haar…

 PINOCCHIO SE AVONTURE Kinderteater @ Die Centurion Teater Terug na uitverkoopte vertonings in Maart! “Wees braaf, eerlik en nederig, en eendag sal jy ook ’n regte seuntjie wees!”  Datums: 9 – 11 Julie 2026 Kaartjies: R110 Bespreek nou: https://qkt.io/PinocchioJulCT26 Pinocchio se Avonture bring die bekende en geliefde storie van ’n houtpop met ’n groot droom na die verhoog — vol…

Gauteng-Debuut! ’n Kragtoer musiekteaterproduksie wat stem gee aan vroue wat die samelewing dikwels miskyk.  Datums: 27 – 28 Junie 2026 Tyd: Sien vertoningskedule Kaartjies: R285 Bespreek nou: https://qkt.io/TillieMatildaCT26 Twee prostitute. Een oud. Een jonk en onvervare. Dis Tillie se eerste nag. Wat volg, is ’n rou, eerlike en soms skokkende blik op desperaatheid, oorlewing en menswaardigheid. Met humor, satire…

 WIE’T KERSFEES GEKELDER? Kersfees in Julie! | Poppekasteater @ Die Centurion Teater Bizzy Hands Puppet Company bied met trots aan ’n feestelike, skreeusnaakse poppeproduksie vir die hele gesin!  Datum: Saterdag, 27 Junie Tyd: 10h00 Kaartjies: R150 Bespreek nou: https://qkt.io/BizzyHandsKersfeesCT26 Geïnspireer deur The Grinch Who Stole Christmas, volg hierdie storie die knorrige Grom Groen wat besluit hy gaan Kersfees vir die…

 THE COLOUR OF SOUND An intimate evening of extraordinary artistry A musical experience that transcends the ordinary and reimagines some of the most iconic songs ever written.  Date: Friday, 12 June 2026 Time: 19h30 Tickets: R180 Book now: https://qkt.io/ColourOfSoundCT26 The Colour of Sound brings together a remarkable ensemble of musicians in an intimate concert featuring fan favourites by Elton John,…