Karoo-keur_ Die Beste van Karoo-Suites met Deon Meyer en Coenie de Villiers _ Die Centurion Teater

Karoo-keur_ Die Beste van Karoo-Suites met Deon Meyer en Coenie de Villiers _ Die Centurion Teater

🎭 KAROO-KEUR: DIE BESTE VAN KAROO-SUITES
✨ met Deon Meyer & Coenie de Villiers

Welkom by ’n eenmalige teater-ervaring!

📅 Datum: 26 Julie 2026
🕒 Tye: 14h30 & 18h00
💰 Kaartjies: R250
🎟️ Bespreek nou: https://qkt.io/KarooKeurDeonCoenieCT26

Bekroonde skrywer Deon Meyer en musieklegende Coenie de Villiers se Karoo Suite 1 en Karoo Suite 2: Karoonagte het oor die afgelope dekade gehore in vervoering gehad. Nou, op populêre aanvraag, keer die towerkrag terug in ’n spesiale, intieme vertoning.

Hierdie unieke produksie bring ’n keur van die beste oomblikke uit beide vertonings saam — met ’n verrassing of twee daarby! Beleef Deon se oorspronklike verhale, deur die skrywer self aangebied, en Coenie se betowerende musiek met die maestro agter die klawers.

🍽️ Spesiale winter-Karoo spyskaart beskikbaar by die teater se restaurant.

#KarooKeur #DeonMeyer #CoeniedeVilliers #CenturionTeater 

  • 00

    days

  • 00

    hours

  • 00

    minutes

  • 00

    seconds

Date
26 Jul 2026
Time
2:30 pm - 3:45 pm
Location
Die Centurion Teater
123 Amkor Rd, Lyttelton Manor, Centurion, 0184
Website https://centurionteater.co.za/
Phone +27 0633764982

Category

Organizer

Die Centurion Teater
Die Centurion Teater
Phone
+27 63 376 4982
Email
info@centurionteater.co.za
Website
https://centurionteater.co.za/

Leave a Reply