ENDIJA – IN CONCERT An evening of elegance, emotion and musical excellence Experience an unforgettable evening with Endija Rezgale, the internationally acclaimed classical crossover soprano.  Date: Friday, 31 July 2026 Time: 19h30 Tickets: R180 Book now: https://qkt.io/EndijaCT26 Known for her rich, velvety tone and powerful vocal presence, Endija seamlessly blends opera, musical theatre, film music and contemporary favourites into one…

 JOSHUA NA DIE REËN â€™n Intieme akoestiese aand vol stories en musiek Joshua na die Reën en sy mede-musikante bring ’n besonderse akoestiese vertoning na Die Centurion Teater.  Datum: Vrydag, 7 Augustus 2026 Tyd: 19h30 Kaartjies: R265 Bespreek nou: https://qkt.io/JNDRCT26 Hierdie intieme aand nooi gehore om saam te voel en te vloei deur die belewenis van die lewe — dit…

 KAROO-KEUR: DIE BESTE VAN KAROO-SUITES met Deon Meyer & Coenie de Villiers Welkom by ’n eenmalige teater-ervaring!  Datum: 26 Julie 2026 Tye: 14h30 & 18h00 Kaartjies: R250 Bespreek nou: https://qkt.io/KarooKeurDeonCoenieCT26 Bekroonde skrywer Deon Meyer en musieklegende Coenie de Villiers se Karoo Suite 1 en Karoo Suite 2: Karoonagte het oor die afgelope dekade gehore in vervoering gehad. Nou, op populêre…

 DIE SIEL VAN EUGÈNE MARAIS â€™n Poëtiese teaterervaring oor ’n komplekse Afrikaner-ikoon Met: Daniel AndersonPianis: Paul FerreiraTeks: Amanda Bothma ’n Reis deur die lewe, siel en stryd van een van Suid-Afrika se mees onwaarskynlike helde.  Datums: 24 – 25 Julie 2026 Tyd: Sien vertoningskedule Kaartjies: R220 Bespreek nou: https://qkt.io/EugeneMaraisCT26 Die Siel van Eugène Marais is ’n poëtiese reis deur die…

 ALETTA FRANCINA – JUSSIE SUSSIE Terug op populêre aanvraag! Aletta het na ’n ander provinsie toe getrek en… JUSSIE SUSSIE! Die lewe het sommer drasties verander sedert haar vorige show, Effens Anders.  Datums: 22 & 23 Julie 2026 Tyd: 19h30 Kaartjies: R200 Bespreek nou: https://qkt.io/AlettaJulCT26 Hierdie keer is alles groter, vreemder en net ’n bietjie meer absurd. Bekend vir haar…

Alt.Market at Railways Cafe in Centurion, on the last Sunday of the month11h00 till 16h00Alternative, gothic, geeky, steampunk, retro and quirky – arts and crafts, live music, cold beer and great food. What more could you ask from an awesome Sunday afternoon with usEmail us at alt.marketcommunity@gmail.com for vendor application (Kindly note we looking for…