Valiant Swart – Jakarandastrate Revisited

Valiant Swart – Jakarandastrate Revisited

Valiant en ‘n driestuks elektriese band tree weer op in die Atterbury Teater.
Hierdie keer vermaak hy julle met sy gewildste ‘Katryn’- liedjies: Jakaranda Strate, Verdwyn, Jy is Opium, Daar’s ‘n Ster, Ek wens jy was hier… klink dit lekker?
Ander gunstelinge soos Eyeshadow, Sonvanger, Deur Die Donker Vallei, Duisend Myl Blues kom ook aan die beurt.
Maak doodseker jy bespreek betyds jou kaartjies!

Date

10 Mar 2026
Expired!

Time

7:00 pm - 10:00 pm

Location

Fairtree Atterbury Teater/Theatre
5th Floor, 4 Daventry St, Lynnwood Manor, Pretoria, 0081
Website
https://atterburytheatre.co.za/
Phone
+27 12 942 5951

Other Organizers

Fairtree Atterbury Teater/Theatre
Fairtree Atterbury Teater/Theatre
Phone
+27 12 942 5951
Email
info@atterburytheatre.co.za
Website
https://atterburytheatre.co.za/

Leave a Reply