TRONK MET ‘N D

TRONK MET ‘N D

Die popmooi sosiale vlinder Leksie Pieterse (Ignatius van Heerden) word tot 20 jaar tronkstraf gevonnis vir die gifmoord op haar ryk vroetelpappie, Bakkies Barnard. In die tronk beland sy in ’n sel met Cruella (André Lötter), Bakkies se weduwee, en die legendariese Daisy de Melker (Tobie Cronjé)—wat volgens rekords lankal dood behoort te wees, maar nou die vrouetronk met ’n ysterhand regeer. Wanneer Leksie ontdek dat haar slinkse prokureur, Prok. Skuim, ’n dubbele lewe lei begin ’n gevaarlike spel van wraak.
Met die hulp van speurder Wihan Beyleveld moet die vroue besluit: hoe vernietig jy ’n man se reputasie—van agter tralies af?
’n Komiese spanningsdrama vol glans, satire en dodelike sjarme

Date
12 Jun 2026
Expired!
Time
7:00 pm - 8:30 pm
Location
Fairtree Atterbury Teater/Theatre
5th Floor, 4 Daventry St, Lynnwood Manor, Pretoria, 0081
Website https://atterburytheatre.co.za/
Phone +27 12 942 5951

Organizer

Fairtree Atterbury Teater/Theatre
Fairtree Atterbury Teater/Theatre
Phone
+27 12 942 5951
Email
info@atterburytheatre.co.za
Website
https://atterburytheatre.co.za/
Powered by Modern Events Calendar

Leave a Reply