My Country Verhaal – Demi Lee Moore

My Country Verhaal – Demi Lee Moore

My ‘Country’ verhaal – deur Demi Lee Moore.

Hierdie vertoning neem jou saam op ‘n reis van country klanke wat my lewe gevorm het.
Van ou country wat my geleer het van eenvoud, eerlikheid en die waarde van familie tot die nuwe country wat my herinner om my drome te volg. Elke liedjie dra ’n deel van my reis en weerspieël die musiek wat my gemaak het wie ek is.

Date

20 Mar 2026
Expired!

Time

7:00 pm - 9:00 pm

Location

Fairtree Atterbury Teater/Theatre
5th Floor, 4 Daventry St, Lynnwood Manor, Pretoria, 0081
Website
https://atterburytheatre.co.za/
Phone
+27 12 942 5951

Organizer

Fairtree Atterbury Teater/Theatre
Fairtree Atterbury Teater/Theatre
Phone
+27 12 942 5951
Email
info@atterburytheatre.co.za
Website
https://atterburytheatre.co.za/

Other Organizers

Leave a Reply