My Boetie se Sussie se Ou

My Boetie se Sussie se Ou

As jy dink jou lewe is ingewikkeld, plaas jouself vir ‘n oomblik in John Smith se skoene, daardie taxi-bestuurder van My Vrou se Man se Vrou met twee vrouens, en nou ook twee gesinne!

Dis reg, in My Boetie se Sussie se Ou is dit agtien jaar later en hou John steeds twee families in verskillende dele van Londen aan, beide dolgelukkig en salig onbewus van mekaar. Maar wanneer sy twee tieners, ‘n dogter van die een gesin en ‘n seun van die ander, mekaar op sosiale media raak gesels en angstig besluit om mekaar in die persoon te ontmoet, versnel John se reeds gejaagde lewe tot in die hoogste rat, en moet hy spook om hulle uitmekaar te hou.

Klug op sy beste! 

Date

08 Apr 2026
Expired!

Time

7:00 pm - 9:00 pm

Location

Fairtree Atterbury Teater/Theatre
5th Floor, 4 Daventry St, Lynnwood Manor, Pretoria, 0081
Website
https://atterburytheatre.co.za/
Phone
+27 12 942 5951

Category

Organizer

Fairtree Atterbury Teater/Theatre
Fairtree Atterbury Teater/Theatre
Phone
+27 12 942 5951
Email
info@atterburytheatre.co.za
Website
https://atterburytheatre.co.za/

Other Organizers

Leave a Reply