Ligte. Lewe. Liefde

Ligte. Lewe. Liefde

Dis waar wat hulle sê – “Opposites attract”. Corlea en JD Mars kan nie meer verskillend klink nie – haar ‘soet en helder’, teenoor sy ‘grof en diep’ – en juis daarin lê ‘n klank wat gehore gaande het -op eie bodem, asook oorsee.
Dis nie net hulle stemme wat so van mekaar verskil nie, maar ook as mens. Tog is daar ‘n tasbare “magic” tussen die twee wat jy ervaar die oomblik wat jy hulle ontmoet!

Saam reis hulle die wêreld vol, skryf saam aan nuwe musiek, en bou hulle toekoms.
Elk ‘n kunstenaar in eie reg, deel die twee die verhoog vir slegs een konsert, om hulle stories in liede te deel.
Onder die LIGTE, is hulle LEWE en LIEFDE.

“Ons is so bevoorreg om in dieselfde industrie te wees, mekaar se werk 100% te verstaan en mekaar te kan ondersteun!” – sê Corlea.
“Wat sy gesê het” – JD

Date

29 Mar 2026
Expired!

Time

3:00 pm - 5:00 pm

Location

Fairtree Atterbury Teater/Theatre
5th Floor, 4 Daventry St, Lynnwood Manor, Pretoria, 0081
Website
https://atterburytheatre.co.za/
Phone
+27 12 942 5951

Organizer

Fairtree Atterbury Teater/Theatre
Fairtree Atterbury Teater/Theatre
Phone
+27 12 942 5951
Email
info@atterburytheatre.co.za
Website
https://atterburytheatre.co.za/

Other Organizers

Leave a Reply