Kevin Leo - Crooner Velvet

Kevin Leo – Crooner Velvet

Frank Sinatra, Nat King Cole, Dean Martin en Elvis Costello is slegs ’n paar van die wêreldbekende crooners wie se tydlose musiek in één vertoning meesterlik aangebied word deur Suid-Afrika se eie Kevin Leo!
Hierdie vertoning, met geïntegreerde KI (AI) multimedia-videomateriaal, is met groot sukses in Panama, Suid-Amerika deur Kevin opgevoer, en hy bied dit nou met groot opgewondenheid aan sy eie mense tydens sy kort besoek aan Suid-Afrika!
  • 00

    days

  • 00

    hours

  • 00

    minutes

  • 00

    seconds

Date
01 Nov 2026
Time
3:00 pm - 5:00 pm
Location
Fairtree Atterbury Teater/Theatre
5th Floor, 4 Daventry St, Lynnwood Manor, Pretoria, 0081
Website https://atterburytheatre.co.za/
Phone +27 12 942 5951

Organizer

Fairtree Atterbury Teater/Theatre
Fairtree Atterbury Teater/Theatre
Phone
+27 12 942 5951
Email
info@atterburytheatre.co.za
Website
https://atterburytheatre.co.za/
Powered by Modern Events Calendar

Leave a Reply