Sluit by ons aan by Ouma Isie se Tea Garden and Restaurant in Centurion vir ’n prettige lipstiffie-werkswinkel. Skep jou eie unieke lipstiffie-skakering en geniet ’n lekker oggend uit saam met jou ma, suster of vriendin. Join us at Ouma Isie’s Tea Garden and Restaurant in Centurion for a fun lipstick-making workshop. Create your own…

HAIRSPRAY – THE BROADWAY MUSICALBig Hair. Bigger Dreams. The Biggest Musical of the Year. Making its long-awaited return to the professional stage for the first time in more than a decade, Hairspray – The Broadway Musical explodes onto the stage at Die Centurion Teater in a bold, high-energy theatrical event packed with larger-than-life characters, iconic…

 BRENDAN VAN RHYN – AND NOW FOR SOMETHING COMPLETELY DIFFERENT A cheeky, charming cabaret experience Everyone’s favourite flight attendant, Cathy Specific, is no stranger to the Centurion stage—but this time, it’s the man behind the mask taking centre stage.  Dates: 12 – 13 September Time: See performance schedule Tickets: R250 – R350 Book now: https://qkt.io/BrendanvRhynCt26 Joined by acclaimed pianist Garth…

 MEL DIE STORIEVERTELLER – INTERNET SENSASIE LIVE RECORDING SHOWS! INTERNET SENSASIE gaan LIVE! Wees deel van die gehoor wanneer Mel die Storieverteller haar derde komiese eenvrouvertoning regstreeks opneem. Wees deel van die lag, die energie en die oomblikke wat dalk nét op kamera beland.  Datum: Saterdag, 5 September 2026 Tye: 15h00 & 19h30 Kaartjies: R220 Bespreek nou: https://qkt.io/MElInternetSensasieSepCT26 In 2023…

 JAK DE PRIESTER – VAN SALLY TOT SOMERSET-WES ’n Viering van 25 jaar se musiek en stories ’n 2001 skryf Jak de Priester sy eerste groot treffer, Sally Williams Nougat — die begin van ’n merkwaardige loopbaan.  Datum: Vrydag, 21 Augustus Tyd: 19h30 Kaartjies: R195 Bespreek nou: https://qkt.io/JakdePriesterCT26 Vyf-en-twintig jaar later kyk hy terug op ’n ryk reis vol musiek…

 TOLLIE PARTON: TOTTIE EN NIE VERDER NIE! Terug op populêre aanvraag! Tollie Parton was nog altyd die té eerlike vriendin wat mense kwaad maak en sê sy is vir niks en niemand bang nie… maar is dit regtig so?  Datums: 20 & 22 Augustus 2026 Kaartjies: R250 pp Bespreek nou: https://qkt.io/TolliePartonCTAug26 In hierdie nuutste aflewering glip die waarheid egter…

PETER PAN Jr. – The MusicalA Scenario Youth Production Second star to the right… and straight on to Neverland.In 2026, Peter Pan Jr. takes flight in a magical musical adventure filled with pirates, Lost Boys, fairies, sword fights and songs you’ll leave humming all the way home.  Dates: 13 – 14 August 2026 Showtimes: 19h30 |…

 ENDIJA – IN CONCERT An evening of elegance, emotion and musical excellence Experience an unforgettable evening with Endija Rezgale, the internationally acclaimed classical crossover soprano.  Date: Friday, 31 July 2026 Time: 19h30 Tickets: R180 Book now: https://qkt.io/EndijaCT26 Known for her rich, velvety tone and powerful vocal presence, Endija seamlessly blends opera, musical theatre, film music and contemporary favourites into one…

 JOSHUA NA DIE REËN ’n Intieme akoestiese aand vol stories en musiek Joshua na die Reën en sy mede-musikante bring ’n besonderse akoestiese vertoning na Die Centurion Teater.  Datum: Vrydag, 7 Augustus 2026 Tyd: 19h30 Kaartjies: R265 Bespreek nou: https://qkt.io/JNDRCT26 Hierdie intieme aand nooi gehore om saam te voel en te vloei deur die belewenis van die lewe — dit…

 KAROO-KEUR: DIE BESTE VAN KAROO-SUITES met Deon Meyer & Coenie de Villiers Welkom by ’n eenmalige teater-ervaring!  Datum: 26 Julie 2026 Tye: 14h30 & 18h00 Kaartjies: R250 Bespreek nou: https://qkt.io/KarooKeurDeonCoenieCT26 Bekroonde skrywer Deon Meyer en musieklegende Coenie de Villiers se Karoo Suite 1 en Karoo Suite 2: Karoonagte het oor die afgelope dekade gehore in vervoering gehad. Nou, op populêre…