10 JAAR LATER - Almero

10 JAAR LATER – Almero

Kom reis saam met Almero deur die afgelope 10 jaar – van die vrystelling van sy eerste album, Vuurvas, in 2016 tot vandag. Hy vertel stories uit sy reis tot hier, deel hoogtepunte uit sy loopbaan en sing liedjies uit al sy 5 albums. Die mooi, goed, sleg en lelik – kom beleef Almero soos hy 10 jaar terug begin het met musiek: net hy en ‘n klavier en ‘n diep liefde vir musiek.
  • 00

    days

  • 00

    hours

  • 00

    minutes

  • 00

    seconds

Date
27 Nov 2026
Time
7:00 pm - 9:00 pm
Location
Fairtree Atterbury Teater/Theatre
5th Floor, 4 Daventry St, Lynnwood Manor, Pretoria, 0081
Website https://atterburytheatre.co.za/
Phone +27 12 942 5951

Organizer

Fairtree Atterbury Teater/Theatre
Fairtree Atterbury Teater/Theatre
Phone
+27 12 942 5951
Email
info@atterburytheatre.co.za
Website
https://atterburytheatre.co.za/
Powered by Modern Events Calendar

Leave a Reply