Teater Kersmark _ GRATIS TOEGANG

Teater Kersmark _ GRATIS TOEGANG

Dit is weer Teater Kersmark tyd by die Fairtree Atterbury Teater! Vanaf 2 – 8 Desember word die teater se voorportaal omskep in ‘n kersfees opwip-winkel vir ons jaarlikse Teater Kersmark🎄🎁
Daar wag ‘n verskeidenheid unieke geskenke, handgemaakte produkte, heerlike eetgoed en baie gees.🎅
GRATIS TOEGANG!✨
Kom vier die feestyd saam met ons, geniet ‘n heerlike koppie koffie of glasie wyn en vul jou mandjie met unieke produkte.
Kersmark Tye:
2 Desember: 17:00 – 21:00
3, 4 & 5 Desember: 09:00 – 19:00
6 Desember: 09:00 – 20:00
7 & 8 Desember: 09:00 – 18:00
  • 00

    days

  • 00

    hours

  • 00

    minutes

  • 00

    seconds

Date
02 Dec 2026
Time
5:00 pm - 7:00 pm
Location
Fairtree Atterbury Teater/Theatre
5th Floor, 4 Daventry St, Lynnwood Manor, Pretoria, 0081
Website https://atterburytheatre.co.za/
Phone +27 12 942 5951

Category

Organizer

Fairtree Atterbury Teater/Theatre
Fairtree Atterbury Teater/Theatre
Phone
+27 12 942 5951
Email
info@atterburytheatre.co.za
Website
https://atterburytheatre.co.za/
Powered by Modern Events Calendar

Leave a Reply