Wie't Kersfees gekelder_ Kersfees in Julie_ _ Poppekasteater @ Die Centurion Teater

Wie’t Kersfees gekelder_ Kersfees in Julie_ _ Poppekasteater @ Die Centurion Teater

🎭 WIE’T KERSFEES GEKELDER?
🎄 Kersfees in Julie! | Poppekasteater @ Die Centurion Teater

Bizzy Hands Puppet Company bied met trots aan ’n feestelike, skreeusnaakse poppeproduksie vir die hele gesin!

📅 Datum: Saterdag, 27 Junie
🕒 Tyd: 10h00
💰 Kaartjies: R150
🎟️ Bespreek nou: https://qkt.io/BizzyHandsKersfeesCT26

Geïnspireer deur The Grinch Who Stole Christmas, volg hierdie storie die knorrige Grom Groen wat besluit hy gaan Kersfees vir die hele Ama-dorpsville kelder! Maar met ’n bont klomp karakters — van Miemsie en Ouma Liefie tot die burgemeester — is dinge nie so eenvoudig nie…

Met humor, satire en lekker saam-sing liedjies leer hierdie poppeproduksie die kleinspan dat Kersfees oor meer gaan as net presente en eet. Dis ’n hartroerende én skreeusnaakse storie wat wys waaroor die fees werklik gaan.

🎄 ’n Moet-sien Kersfees in Julie ervaring vir die hele gesin!

#KersfeesInJulie #WieHetKersfeesGekelder #BizzyHands #CenturionTeater

Date
27 - 28 Jun 2026
Expired!
Time
10:00 am - 5:00 pm
Location
Die Centurion Teater
123 Amkor Rd, Lyttelton Manor, Centurion, 0184
Website https://centurionteater.co.za/
Phone +27 0633764982

Organizer

Die Centurion Teater
Die Centurion Teater
Phone
+27 63 376 4982
Email
info@centurionteater.co.za
Website
https://centurionteater.co.za/

Leave a Reply