Vleisfees saam Steve Hofmeyr

Vleisfees saam Steve Hofmeyr

🥩 VLEISFEES 2026 – PURE KULTUUR…. PLAASLIK…TRADISIE. 🔥

Vleise wat sis….Karre wat brul…..’n legendariese Stem en ’n feestelike kuier vir families & vriende! Maak reg vir die lekkerste plaaslike fees hier by LKM! 1 Augustus 09.00 – 17.00 🔥
Die beste van bees, lam, vark, worse, hoenderrolle, sosaties, biltong, kouevleise, skaapkoppe & skaapafval (vir die meer fynproewer), en nog meer lekkernye! Vars produkte, unieke kunsvlyt en gehalte-uitstallers maak dit die perfekte plek om jou mandjie vol te maak! BRING JOU KAMPSTOELE SAAM!!

🔥 SAFSMA Flames of Africa – Fire Battle Kompetisie
20 spanne…..Oop vure….Net één kampioen!
🚗 KLASSIEKE KARRE-uitstalling – van blink chroom tot nostalgiese perdekrag – ’n Plek vir liefhebbers van enjins!
🎤 10:00 – Gift Matjila – Veld A
🎤 12.00 – Charne Grabie – Veld A
🎤 14:.00 – Louw van de2 Heever – Voorsang op stage
🎤 15.00 – Steve Hofmeyr op stage
🍺 Gesellige biertuine
👧 Gratis Ollie die Nar & DJ Tom Tom Optrede 11.00 by die kinderarea met hope pret aktiwiteite hier op die plaas!

📍Apache Ave, agter Obaro. N4 Wonderboom Lughawe Afrit, PTA. R30pp, kinders 0/12 & Pensioenarisse grati 

  • 00

    days

  • 00

    hours

  • 00

    minutes

  • 00

    seconds

Date
01 Aug 2026
Time
9:00 am - 5:00 pm
Location
Lavender Kontrei Mark
106 Apache Rd, Onderstepoort, Pretoria, 0010
Website http://www.lavenderkontreimark.co.za/
Phone +27 83 262 1947

Leave a Reply