JUAN BOUCHER @ SILVERSTAR BARNYARD

JUAN BOUCHER @ SILVERSTAR BARNYARD

Daar is songs wat jy onthou. En dan is daar songs wat deel van jou storie word. Kom beleef Juan Boucher soos nog nooit tevore nie in ‘n aand waar lewenslus, uitsonderlike musiek, pure talent, eerlike stories en onvergeetlike oomblikke saamkom.
Met sy kenmerkende rasperstem en dinamiese verhoogpersoonlikheid bring hy die treffers wat duisende aanhangers laat saamsing, saam met nuwe musiek wat wys waarom hy steeds een van Afrikaans se mees geliefde kunstenaars is.
Van die eerste akkoord tot die laaste encore is hierdie meer as net nog ’n show, dis ‘n aand waar die musiek, die mense vir ’n oomblik een word.
  • 00

    days

  • 00

    hours

  • 00

    minutes

  • 00

    seconds

Date
05 Nov 2026
Time
7:00 pm - 10:00 pm
Location
The Barnyard Theatre Silverstar
Silverstar Casino, The Square at Silverstar Casino, R28, Muldersdrift,, Mogale City, Krugersdorp, 1740
Website http://barnyardtheatre.co.za/
Phone +27 10 593 0744

Organizer

The Barnyard Theatre
The Barnyard Theatre
Email
marketing@barnyardtheatres.co.za
Website
http://www.barnyardtheatres.co.za/
Powered by Modern Events Calendar

Leave a Reply