Gin Festival

Gin Festival

🍸 ’n Dag van Geure, Smake & VrienGinne – 4 Julie 🍸

Dis tyd vir ’n dag uit saam met jou vrienGinne! Kom kuier by Lavender Kontrei Mark en ontdek ’n wêreld van geurige, craft gins wat jou sintuie gaan bederf.🍋🌿

Van vars sitrusnote tot kruidige infusions en verrassende “gin bombs” & gin tumblers – elke slukkie is ’n nuwe smaak-avontuur!
🎶 Die atmosfeer raak nóg lekkerder met Dewald Dippenaar wat van 11:00 af sorg vir die perfekte kuier-klankbaan 🎶 Terwyl jy ontspan en proe tussen die Gin stasies, is daar hope kinder pret om die kleinspan besig te hou!!

Hier is heerlike peuselhappies, vars produkte, oulike dames bederfies, handgemaakte bybehore met heerlike kosse. Kom geniet ’n dag van samesyn, goeie herinneringe en welverdiende damesbederf. 🏉 Big Screen Rugby – SA vs England 17.00 sal uitgesaai word, so ja….die manne kan ook kom saam kuier!!🏉

📍 Lavender Kontrei Mark, Apache ave, agter Obaro. N4 Wonderboom Lughawe afrit, PTA

  • 00

    days

  • 00

    hours

  • 00

    minutes

  • 00

    seconds

Date
04 Jul 2026
Time
9:00 am - 5:00 pm
Location
Lavender Kontrei Mark
106 Apache Rd, Onderstepoort, Pretoria, 0010
Website http://www.lavenderkontreimark.co.za/
Phone +27 83 262 1947

Category

Leave a Reply