Steve Hofmeyr Live @ Fairtree Atterbury Teater

Steve Hofmeyr Live @ Fairtree Atterbury Teater

Steve Hofmeyr keer terug na die Faritree Atterbury Teater vir ‘n aand gevul met uitstekende musiek, eerlike stories en die tre:ers wat hom een van Suid-Afrika se mees geliefde kunstenaars gemaak het.
Van tydlose gunstelinge tot nuwer liedjies – verwag ‘n intieme, emosionele en onvergeetlike vertoning wat gehore van begin tot einde sal boei.
  • 00

    days

  • 00

    hours

  • 00

    minutes

  • 00

    seconds

Date
05 Nov 2026
Time
7:00 pm - 8:30 pm
Location
Fairtree Atterbury Teater/Theatre
5th Floor, 4 Daventry St, Lynnwood Manor, Pretoria, 0081
Website https://atterburytheatre.co.za/
Phone +27 12 942 5951

Organizer

Fairtree Atterbury Teater/Theatre
Fairtree Atterbury Teater/Theatre
Phone
+27 12 942 5951
Email
info@atterburytheatre.co.za
Website
https://atterburytheatre.co.za/
Powered by Modern Events Calendar

Leave a Reply