Joshua na die Reën - Ek my klavier, en my Katedraal

Joshua na die Reën – Ek my klavier, en my Katedraal

“Net ek, alleen met my klavier en kitaar, saam met julle.
Ek wik en weeg al lank om by die Atterbury Teater ‘n Solo show te kom doen. Die tyd voel reg. Ek weet baie van julle het al gevra vir akoestiese “stripped down” weergawes van my musiek, soos wat ek dit op my klavier geskryf het. En nou is dit my kans om dit so met julle te kom deel, en sommer ook van my skryfwerk wat nog nooit opgeneem is nie. Ek sien uit na ‘n spesiale intieme aand saam met julle, asof ons saam om ‘n kampvuur sit en saam lag en huil en die lewe voel.”
Date
28 Oct 2026
Expired!
Time
7:00 pm - 9:00 pm
Location
Fairtree Atterbury Teater/Theatre
5th Floor, 4 Daventry St, Lynnwood Manor, Pretoria, 0081
Website https://atterburytheatre.co.za/
Phone +27 12 942 5951

Organizer

Fairtree Atterbury Teater/Theatre
Fairtree Atterbury Teater/Theatre
Phone
+27 12 942 5951
Email
info@atterburytheatre.co.za
Website
https://atterburytheatre.co.za/
Powered by Modern Events Calendar

Leave a Reply