Vleisfees saam Steve Hofmeyr
VLEISFEES 2026 – PURE KULTUUR…. PLAASLIK…TRADISIE. ![]()
Vleise wat sis….Karre wat brul…..’n legendariese Stem en ’n feestelike kuier vir families & vriende! Maak reg vir die lekkerste plaaslike fees hier by LKM! 1 Augustus 09.00 – 17.00 ![]()
Die beste van bees, lam, vark, worse, hoenderrolle, sosaties, biltong, kouevleise, skaapkoppe & skaapafval (vir die meer fynproewer), en nog meer lekkernye! Vars produkte, unieke kunsvlyt en gehalte-uitstallers maak dit die perfekte plek om jou mandjie vol te maak! BRING JOU KAMPSTOELE SAAM!!
SAFSMA Flames of Africa – Fire Battle Kompetisie
20 spanne…..Oop vure….Net één kampioen!
KLASSIEKE KARRE-uitstalling – van blink chroom tot nostalgiese perdekrag – ’n Plek vir liefhebbers van enjins!
10:00 – Gift Matjila – Veld A
12.00 – Charne Grabie – Veld A
14:.00 – Louw van de2 Heever – Voorsang op stage
15.00 – Steve Hofmeyr op stage
Gesellige biertuine
Gratis Ollie die Nar & DJ Tom Tom Optrede 11.00 by die kinderarea met hope pret aktiwiteite hier op die plaas!
Apache Ave, agter Obaro. N4 Wonderboom Lughawe Afrit, PTA. R30pp, kinders 0/12 & Pensioenarisse grati