Mel die Storieverteller - Internet Sensasie _ Die Centurion Teater (LIVE RECORDING)

Organizer

Die Centurion Teater
Die Centurion Teater
Phone
+27 63 376 4982
Email
info@centurionteater.co.za
Website
https://centurionteater.co.za/
Location
Die Centurion Teater
123 Amkor Rd, Lyttelton Manor, Centurion, 0184
Website https://centurionteater.co.za/
Phone +27 0633764982
Date
05 Sep 2026
Time
3:00 pm - 4:30 pm
Labels
Centurion

Mel die Storieverteller – Internet Sensasie _ Die Centurion Teater (LIVE RECORDING)

🎙️ MEL DIE STORIEVERTELLER – INTERNET SENSASIE
✨ LIVE RECORDING SHOWS!

INTERNET SENSASIE gaan LIVE! Wees deel van die gehoor wanneer Mel die Storieverteller haar derde komiese eenvrouvertoning regstreeks opneem. Wees deel van die lag, die energie en die oomblikke wat dalk nét op kamera beland.

📅 Datum: Saterdag, 5 September 2026
🕒 Tye: 15h00 & 19h30
💰 Kaartjies: R220
🎟️ Bespreek nou: https://qkt.io/MElInternetSensasieSepCT26

In 2023 het nuuskierige gehore opgedaag om te sien hoe internetsensasie Mel die Storieverteller in lewende lywe op die verhoog lyk. Nou stroom almal terug, want Mel is toe skreeusnaaks in die regte lewe ook. En hierdie keer gaan gehore ontdek dat sy kan sing ook!

Mel deel uit eerstehandse ervaring stories vanuit die elektroniese oerwoud vol aandagsoekers en liggelowiges: Oom Riekert se groot fout, ’n beplande vuisgeveg in KuduKraal, hoe Mel die Storieverteller ontstaan het en die siekte op haar voorkop.

Die stories is vars, onverwags en bleddie belaglik — maar glo dit of nie, dis glo alles waar. Wel, so sê Facebook…

#MelDieStorieverteller #InternetSensasie #LiveRecording #CenturionTeate

  • 00

    days

  • 00

    hours

  • 00

    minutes

  • 00

    seconds

Leave a Reply