OUMA en die ou KOEIE - Margit Meyer-Rödenbeck _ Die Centurion Teater

Organizer

Die Centurion Teater
Die Centurion Teater
Phone
+27 63 376 4982
Email
info@centurionteater.co.za
Website
https://centurionteater.co.za/
Location
Die Centurion Teater
123 Amkor Rd, Lyttelton Manor, Centurion, 0184
Website https://centurionteater.co.za/
Phone +27 0633764982
Date
17 Jul 2026
Time
7:30 pm - 9:00 pm
Labels
Centurion

OUMA en die ou KOEIE – Margit Meyer-Rödenbeck _ Die Centurion Teater

🎭 OUMA EN DIE OU KOEIE
✨ Margit Meyer-Rödenbeck @ Die Centurion Teater

Soos ons ouer word, begin ons sekere dinge vergeet… gewoonlik dié wat ons nie wíl onthou nie.

📅 Datums: 17 & 19 Julie 2026
🕒 Tyd: Sien vertoningskedule
💰 Kaartjies: R240
🎟️ Bespreek nou: https://qkt.io/OumaKoeieMargitCT26

’n Halwe waarheid word later ’n voldonge feit, en ’n wolhaarstorie word ge-“blow”-dry tot ’n manjifieke beehive! Maar daar skort nog niks met Ouma se geheue nie… sy onthou alles — haar eie stories én dié van die “vromes” wat hul ou koeie eerder in die sloot sou wou los. Wat sy wél vergeet het, is hoe om doekies om te draai.

Ouma en die ou Koeie is ’n komedie-kabaret wat jou laat skaterlag en jou in dieselfde asem laat snak — want jy mag jouself dalk net herken.

⭐ “Jy huil soos jy lag, terwyl ernstige waarhede jou lag-lag tref.”

Met: Margit Meyer-Rödenbeck
Klavier en verwerking: Coenraad Rall
Teks, musiek en regie: Jurgen Human

#OumaEnDieOuKoeie #MargitMeyerRodenbeck #CenturionTeater 

  • 00

    days

  • 00

    hours

  • 00

    minutes

  • 00

    seconds

Leave a Reply