Get rid of Old PesticidesMonthly Recycling Day at Heckers Bring back your old pesticide containers for safe recycling! We’re having a Monthly Pesticide Recycling Day at Heckers every last Saturday of the month from 9am – 4pm. Accepted at our collection point (in partnership with CropLife SA): Left-over home garden pesticides Clean, empty home garden…
Kom beleef 2026 op sy mooiste saam met Jennifer Zamudio – waar die musiek nóg dieper klop en die stories nóg verder reis! Ná ’n ongelooflike 25 jaar in die Afrikaanse musiekbedryf, is Jennifer Zamudio hierdie jaar met dieselfde vuur, passie en kenmerkende “weskus-humor” op die verhoog – gereed om elke gehoor weer opnuut te…