Fokofpolisiekar - 20 jaar van Swanesang (Sognage Johannesburg)

Fokofpolisiekar – 20 jaar van Swanesang (Sognage Johannesburg)

Dit is tyd om 20 jaar van hierdie bekroonde album, wat ’n onder andere die classic “Ek Skyn (Heilig)” bevat, te vier.
Verwag ’n monster van ‘n set list met 20 songs! Ten minste 10 van daardie songs sal vanaf Swanesang wees, so dit is basies ’n album play-through!
Die show gaan ’n nostalgiese reis na die verlede wees, wat die band se stormagtige mid‑20’s rustelose bestaan sal herleef. Dít saam met al die ander classic Fokof favourites van die afgelope 23 jaar.
Moet dit nie mis nie!
Lineup times:
20:00 TBC
21:00 TBC
22:00 Fokofpolisiekar
Tickets: https://www.quicket.co.za/…/352200-fokofpolisiekar…/
Early bird: R150 (limited)
Online: R270
At the door: R300
Sognage
304 Tungsten Rd, Strydompark, Johannesburg, 2169
Good Vibes Only
No u/18’s
ROAR
No illegal substances or weapons
Kindly note: this is a standing show

Date

21 Feb 2026
Expired!

Time

6:00 pm - 11:00 pm

Location

Sognage
304 Tungsten Rd, Strydompark, Johannesburg, 2169
Website
https://www.sognage.com/online-store

Organizer

Sognage
Sognage
Email
info@sognage.com

Leave a Reply