BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
METHOD:PUBLISH
CALSCALE:GREGORIAN
PRODID:-//WordPress - MECv7.37.0//EN
X-ORIGINAL-URL:https://abc-directories.co.za/
X-WR-CALNAME:Gauteng Business Directory
X-WR-CALDESC:Your Directory of Choice
X-WR-TIMEZONE:Africa/Johannesburg
BEGIN:VTIMEZONE
TZID:Africa/Johannesburg
X-LIC-LOCATION:Africa/Johannesburg
BEGIN:STANDARD
TZOFFSETFROM:+0200
TZOFFSETTO:+0200
TZNAME:SAST
DTSTART:20261101T204736
END:STANDARD
END:VTIMEZONE
REFRESH-INTERVAL;VALUE=DURATION:PT1H
X-PUBLISHED-TTL:PT1H
X-MS-OLK-FORCEINSPECTOROPEN:TRUE
BEGIN:VEVENT
CLASS:PUBLIC
UID:MEC-676b58765ad419a5b7af6a959d4de341@abc-directories.co.za
DTSTART;TZID=Africa/Johannesburg:20261129T150000
DTEND;TZID=Africa/Johannesburg:20261129T170000
DTSTAMP:20261024T094657Z
CREATED:20261024
LAST-MODIFIED:20261024
PRIORITY:5
SEQUENCE:3
TRANSP:OPAQUE
SUMMARY:Louis Loock sing Elvis
DESCRIPTION:Aanhangers word uitgenooi om die onvergeetlike vertoning te beleef, waarin die\nbekende Suid Afrikaanse kunstenaar, Louis Loock hulde bring aan die legendariese\nkoning van Rock &amp; Roll.\nLouis Loock se Elvis-vertoning is meer as net ‘n blote nabootsing – dit is ‘n viering\nvan Elvis se musiek, charisma en nalatenskap. Met kragtige sang, spesiaal\nontwerpte kostuums en ‘n energieke verhoogaanbieding, bring hy die gees van een\nvan die grootste kunstenaars wat die wêreld nog opgelewer het.\nGehore kan uitsien na ‘n aand gevul met Elvis se grootste treffers, wat van sy vroeë\nrock en roll treffers, tot die tydlose ballades en konsertgunstellinge.\nLouis Loock se vertoning spreek nie net tot toegewyde Elvis aanhangers nie, maar\nook tot ‘n nuwer geslag wat sy musiek ontdek. Elke vertoning is sorgvuldig\nsaamgestel en maak gebruik van kitaar en baskitaar spelers om hierdie\nbuitengewone loopbaan te vereer.\n“Of jy al jare lank ‘n Elvis-aanhanger is, of sy musiek vir die eerste keer beleef, my\ndoel is dat elke persoon die vertoning met ‘n glimlag, kosbare herinneringe, en ‘n\ntitsel nostalgie sal verlaat.”\n“Louis Loock sing Elvis” vertoning is ideaal vir teaters, feeste, korporatiewe\nfunksies, privaat geleenthede, en bied gehore ‘n aand vol opwinding en wêreldklas\nvermaak.\n
URL:https://abc-directories.co.za/events/louis-loock-sing-elvis/
ORGANIZER;CN=Fairtree Atterbury Teater/Theatre:MAILTO:info@atterburytheatre.co.za
CATEGORIES:Music,Music,Night Life,Theatre &amp; Shows,Wine &amp; Dine
LOCATION:5th Floor, 4 Daventry St, Lynnwood Manor, Pretoria, 0081
ATTACH;FMTTYPE=image/jpeg:https://abc-directories.co.za/wp/wp-content/uploads/2026/10/Louis-Loock-sing-Elvis.jpg
END:VEVENT
END:VCALENDAR
