BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
METHOD:PUBLISH
CALSCALE:GREGORIAN
PRODID:-//WordPress - MECv7.37.0//EN
X-ORIGINAL-URL:https://abc-directories.co.za/
X-WR-CALNAME:Gauteng Business Directory
X-WR-CALDESC:Your Directory of Choice
X-WR-TIMEZONE:Africa/Johannesburg
BEGIN:VTIMEZONE
TZID:Africa/Johannesburg
X-LIC-LOCATION:Africa/Johannesburg
BEGIN:STANDARD
TZOFFSETFROM:+0200
TZOFFSETTO:+0200
TZNAME:SAST
DTSTART:20261101T220106
END:STANDARD
END:VTIMEZONE
REFRESH-INTERVAL;VALUE=DURATION:PT1H
X-PUBLISHED-TTL:PT1H
X-MS-OLK-FORCEINSPECTOROPEN:TRUE
BEGIN:VEVENT
CLASS:PUBLIC
UID:MEC-9d7099d87947faa8d07a272dd6954b80@abc-directories.co.za
DTSTART;TZID=Africa/Johannesburg:20261115T150000
DTEND;TZID=Africa/Johannesburg:20261115T170000
DTSTAMP:20261024T093742Z
CREATED:20261024
LAST-MODIFIED:20261024
PRIORITY:5
SEQUENCE:1
TRANSP:OPAQUE
SUMMARY:There’s No Business Like Show Business
DESCRIPTION:Met: Amira Willighagen, Deon Lotz, Matthys Maree, Floors Oosthuizen\nStap in die wonderwêreld van musikale teater!\nAmira Willighagen het harte regoor die wêreld gesteel toe sy Holland’s Got Talent op negejarige ouderdom gewen het en is vandag ‘n internasionaal bekende klassieke-crossover-sopraan wat herken word aan haar buitengewone suiwer stem en emosionele vertelstyl. Met hierdie konsert bied sy ‘n skitterende viering van die glans, die prag en die emosionele trefkrag van Broadway en die West End se mees geliefde musiekteater-treffers aan.\nGehore kan uitsien na ‘n repertoire wat met sorg saamgestel is en wat strek van die weelderige, tydlose romantiese klassieke werke van Rodgers en Hammerstein tot die meesleurende, dramatiese meesterstukke van die moderne verhoog. Natuurlik word gunstelinge uit ikoniese produksies soos The Phantom of the Opera, Les Misérables, Mary Poppins en Evita gehoor!\nDie warm stem van die legendariese Suid-Afrikaanse bekroonde akteur, Deon Lotz, lei die gehoor deur hierdie wonderlike musikale landskap in sy rol as verteller. Deon verweef die boeiende stories, karakters en geskiedenis agter die liedjies en skep ‘n ryk en onvergeetlike teater-tapisserie.\nAmira deel die verhoog met twee van Suid-Afrika se uitnemendste instrumentaliste: die meester en maestro Matthys Maree op klavier, en Juan “Floors” Oosthuizen, op kitaar met sy fyn nuanses en sielvolle spel.\nDit beloof om werklik ‘n betowerende konsert te wees—spesifiek saamgestel vir teaterliefhebbers van alle ouderdomme.\n
URL:https://abc-directories.co.za/events/theres-no-business-like-show-business/
ORGANIZER;CN=Fairtree Atterbury Teater/Theatre:MAILTO:info@atterburytheatre.co.za
CATEGORIES:Music,Night Life,Theatre &amp; Shows,Wine &amp; Dine
LOCATION:5th Floor, 4 Daventry St, Lynnwood Manor, Pretoria, 0081
ATTACH;FMTTYPE=image/jpeg:https://abc-directories.co.za/wp/wp-content/uploads/2026/10/Theres-No-Business-Like-Show-Business.jpg
END:VEVENT
END:VCALENDAR
