BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
METHOD:PUBLISH
CALSCALE:GREGORIAN
PRODID:-//WordPress - MECv7.37.0//EN
X-ORIGINAL-URL:https://abc-directories.co.za/
X-WR-CALNAME:Gauteng Business Directory
X-WR-CALDESC:Your Directory of Choice
X-WR-TIMEZONE:Africa/Johannesburg
BEGIN:VTIMEZONE
TZID:Africa/Johannesburg
X-LIC-LOCATION:Africa/Johannesburg
BEGIN:STANDARD
TZOFFSETFROM:+0200
TZOFFSETTO:+0200
TZNAME:SAST
DTSTART:20261101T220127
END:STANDARD
END:VTIMEZONE
REFRESH-INTERVAL;VALUE=DURATION:PT1H
X-PUBLISHED-TTL:PT1H
X-MS-OLK-FORCEINSPECTOROPEN:TRUE
BEGIN:VEVENT
CLASS:PUBLIC
UID:MEC-256bf8e6923a52fda8ddf7dc050a1148@abc-directories.co.za
DTSTART;TZID=Africa/Johannesburg:20261108T150000
DTEND;TZID=Africa/Johannesburg:20261108T170000
DTSTAMP:20261024T092624Z
CREATED:20261024
LAST-MODIFIED:20261024
PRIORITY:5
SEQUENCE:1
TRANSP:OPAQUE
SUMMARY:ANNA DAVEL_ BOULEVARD OF DREAMS – Die Nostalgie van Franse musiek
DESCRIPTION:Boulevard of Dreams met Sama wenner SA sanger Anna Davel\nMarcel Dednam (klavier) en Deryn Dednam (Saxofoon).\n‘n Keur van Franse Café Style musiek, verwerk en uitgevoer om die gehoor terug te neem na ‘n droomverlore Boulevard in Parys! Musiek van Franse oorsprong wat sedertdien deur die wêreld gereis het en in verskeie tale nuwe lewe gekry het, bring romantiese harte weer in die stemming vir liefde en ou-wêreldse nostalgie. Maak seker dat hierdie Franse musiekproduksie van Anna Davel nie gemis word nie.\nDie program is saamgestel uit geliefde treffers van Edith Piaf, Frida Boccara, Charles Trenet, Jacques Brel, Charles Aznavour, Michel Legrand, Nana Mouskouri, en selfs Manhattan Transfer. Hierdie vertoning is ‘n viering van Franse kultuur en musiek. Elke liedjie het ‘n unieke Franse verbintenis wat wêreldmusiekliefhebbers van alle ouderdomme op ’n reis deur tyd sal neem, tot in die hartjie van Frankryk. Die program sluit o.a. in Cent mille chansons, La vie en Rose, Boulevard of Broken Dreams, Chanson d’amour, La Mer, Non, je ne regrette rien, Les Moulins De Mon Coeur (The Windmills of my mind), Mamy Blue, en vele meer om die hartsnare te roer en die gehoor weg te voer deur die taal van liefde.\nHierdie produksie is vir die eerste keer tydens die Salon Music-Valentynseisoen in Brooklyn opgevoer (uitverkoop), en suksesvolle speelvakke het gevolg by die Paarl Cultivaria-fees (uitverkoop) asook die Woordpoort-fees by die Musaion-teater in Pretoria.\n
URL:https://abc-directories.co.za/events/anna-davel_-boulevard-of-dreams-die-nostalgie-van-franse-musiek/
ORGANIZER;CN=Fairtree Atterbury Teater/Theatre:MAILTO:info@atterburytheatre.co.za
CATEGORIES:Music,Music,Night Life,Theatre &amp; Shows
LOCATION:5th Floor, 4 Daventry St, Lynnwood Manor, Pretoria, 0081
ATTACH;FMTTYPE=image/jpeg:https://abc-directories.co.za/wp/wp-content/uploads/2026/10/ANNA-DAVEL_-BOULEVARD-OF-DREAMS-–-Die-Nostalgie-van-Franse-musiek.jpg
END:VEVENT
END:VCALENDAR
