BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
METHOD:PUBLISH
CALSCALE:GREGORIAN
PRODID:-//WordPress - MECv7.37.0//EN
X-ORIGINAL-URL:https://abc-directories.co.za/
X-WR-CALNAME:Gauteng Business Directory
X-WR-CALDESC:Your Directory of Choice
X-WR-TIMEZONE:Africa/Johannesburg
BEGIN:VTIMEZONE
TZID:Africa/Johannesburg
X-LIC-LOCATION:Africa/Johannesburg
BEGIN:STANDARD
TZOFFSETFROM:+0200
TZOFFSETTO:+0200
TZNAME:SAST
DTSTART:20261101T220048
END:STANDARD
END:VTIMEZONE
REFRESH-INTERVAL;VALUE=DURATION:PT1H
X-PUBLISHED-TTL:PT1H
X-MS-OLK-FORCEINSPECTOROPEN:TRUE
BEGIN:VEVENT
CLASS:PUBLIC
UID:MEC-aeecc5a9c646444f00978ed43e747a96@abc-directories.co.za
DTSTART;TZID=Africa/Johannesburg:20261103T190000
DURATION:PT2H
DTSTAMP:20261024T092116Z
RDATE;TZID=Africa/Johannesburg:20261103T190000,20261104T150000,20261104T190000
CREATED:20261024
LAST-MODIFIED:20261024
PRIORITY:5
SEQUENCE:1
TRANSP:OPAQUE
SUMMARY:Eerste vir Alles
DESCRIPTION:Met: Frank Opperman &amp; Margit Meyer-Rödenbeck.\nEeue nadat hulle uit die paradys gesmyt is, besin Adam en Eva oor die huwelik. Kyk hier, dit was nie maklik om die proto-paartjie te wees nie, hoor? Alles moes vir die eerste keer uitgepluis word: liefde, kinders en huishou. Nou dat die laatlammetjie die huis verlaat het Adam en Eva weer binnekort net mekaar vir geselskap. Sien hulle kans vir nog ‘n honderd jaar saam en sal hulle sondes hulle ontsien? Na baie goed en kwaad het Adam en Eva vir oulaas ‘n appeltjie met mekaar te skil.\nTwee van ons land se gedugste storievertellers span kragte saam om die oorspronklike “power couple” te vertolk ’n klassieke geval van “he said, she said.” Eva (Meyer-Rödenbeck), ’n gefrustreerde kunstenaar, kry uiteindelik ’n beurt om haar kant van die storie te vertel, die liefde en leed van die eerste moeder en huisvrou. Adam (Opperman) glo ook nie hy’t dit maklik gehad nie. Die handboek vir menswees is eers na sy tyd geskryf.\n
URL:https://abc-directories.co.za/events/eerste-vir-alles/
ORGANIZER;CN=Fairtree Atterbury Teater/Theatre:MAILTO:info@atterburytheatre.co.za
CATEGORIES:Night Life,Story Telling,Theatre &amp; Shows
LOCATION:5th Floor, 4 Daventry St, Lynnwood Manor, Pretoria, 0081
ATTACH;FMTTYPE=image/jpeg:https://abc-directories.co.za/wp/wp-content/uploads/2026/10/Eerste-vir-Alles.jpg
END:VEVENT
END:VCALENDAR
