BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
METHOD:PUBLISH
CALSCALE:GREGORIAN
PRODID:-//WordPress - MECv7.34.2//EN
X-ORIGINAL-URL:https://abc-directories.co.za/
X-WR-CALNAME:Gauteng Business Directory
X-WR-CALDESC:Your Directory of Choice
X-WR-TIMEZONE:Africa/Johannesburg
BEGIN:VTIMEZONE
TZID:Africa/Johannesburg
X-LIC-LOCATION:Africa/Johannesburg
BEGIN:STANDARD
TZOFFSETFROM:+0200
TZOFFSETTO:+0200
TZNAME:SAST
DTSTART:20260715T094919
END:STANDARD
END:VTIMEZONE
REFRESH-INTERVAL;VALUE=DURATION:PT1H
X-PUBLISHED-TTL:PT1H
X-MS-OLK-FORCEINSPECTOROPEN:TRUE
BEGIN:VEVENT
CLASS:PUBLIC
UID:MEC-000c076c390a4c357313fca29e390ece@abc-directories.co.za
DTSTART;TZID=Africa/Johannesburg:20260724T193000
DURATION:PT1H15M
DTSTAMP:20260607T111629Z
RDATE;TZID=Africa/Johannesburg:20260724T193000,20260725T150000
CREATED:20260607
LAST-MODIFIED:20260607
PRIORITY:5
SEQUENCE:1
TRANSP:OPAQUE
SUMMARY:Die Siel van Eugène Marais _ Die Centurion Teater
DESCRIPTION:\n DIE SIEL VAN EUGÈNE MARAIS ’n Poëtiese teaterervaring oor ’n komplekse Afrikaner-ikoon\n\n\n\nMet: Daniel AndersonPianis: Paul FerreiraTeks: Amanda Bothma\n\n\n\n’n Reis deur die lewe, siel en stryd van een van Suid-Afrika se mees onwaarskynlike helde.\n\n\n\n Datums: 24 – 25 Julie 2026 Tyd: Sien vertoningskedule Kaartjies: R220 Bespreek nou: https://qkt.io/EugeneMaraisCT26\n\n\n\nDie Siel van Eugène Marais is ’n poëtiese reis deur die lewe van die digter, wetenskaplike, joernalis en “Wonder Dokter”. Deur woord, musiek en sy eie gedigte word Marais se soeke na liefde, waarheid en menswees blootgelê — van sy briljante vroeë jare tot sy gebroke laaste oomblikke onder die doringboom.\n\n\n\nGebaseer op ware gebeure, maar deurweef met simboliek, morfienvisioene en poëtiese fragmente, ondersoek die produksie sy stryd tussen lig en donker, sy obsessie met die natuur en die spookbeelde wat hom verteer het. Met drama, klanklandskappe, musiek en visuele simboliek — insluitend die figuur van Skoppensboer — word ’n hipnotiese en emosioneel gelaaide atmosfeer geskep.\n\n\n\nDie ikoniese gedig Winternag vorm die spil waarom die stuk draai, verweef met Marais se innerlike stryd.\n\n\n\n“Ons wou nie net sy biografie vertel nie… ons wou sy siel blootlê.”\n\n\n\n#EugeneMarais #DieSielVanEugeneMarais #CenturionTeater\n
URL:https://abc-directories.co.za/events/die-siel-van-eugene-marais-_-die-centurion-teater/
ORGANIZER;CN=Die Centurion Teater:MAILTO:info@centurionteater.co.za
CATEGORIES:Music,Music,Theatre &amp; Shows
LOCATION:123 Amkor Rd, Lyttelton Manor, Centurion, 0184
ATTACH;FMTTYPE=image/jpeg:https://abc-directories.co.za/wp/wp-content/uploads/2026/06/Die-Siel-van-Eugene-Marais-_-Die-Centurion-Teater.jpg
END:VEVENT
END:VCALENDAR
